Welcome to OC Rental

Off Campus Rental is an estate agency service provider to students, potential students and other interested parties in the region of the University of Pretoria. The focus is to provide safe and secure accommodation within walking distance of the University, shopping center’s and other service providers in the region.

The office is situated at the Student Center on the campus of the University of Pretoria. This facilitates easy access and communication between parents, students and OC Rental.


Welkom by OC Rental

Off Campus Rental is ‘n Eiendoms Agentskap wat ‘n huur en verkope diens verskaf aan studente , potensiële studente en ander huurders in die omgewing van die Universiteit van Pretoria. Die fokus is om veilige akkomodasie te voorsien binne loopafstand van die Universiteit , winkel sentums en ander diensverskaffers in die omgewing.

Die Agentskap se kantore is geleë by die Studente sentrum op die kampus van die unversiteit. Dit vergemaklik die kommunikasie tussen ouers, studente, en OC Rental .